<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><title>Ken hom in al jou weë</title>
<lyrics>[V1]
. G                      C         G
 Ken Hom in al jou weë, ken Hom in al jou weë,
.G       D       G                 D            G
 Dan sal Hy jou paaie gelyk maak, gelyk maak, gelyk maak.
. G         D       G
 Ken Hom in al jou weë

[V2]
.          G
 Want so lief het God die wêreld gehad dat
.C           G          Am   D     G
 Hy sy enigebore Seun gegee het, gegee het
.       C                 D
 Sodat elkeen wat in Hom glo
.        G        C                 G      D       G
 Nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê,

[V3]
. G                      C         G
 Ken Hom in al jou weë, ken Hom in al jou weë,
.G       D       G                 D            G
 Dan sal Hy jou paaie gelyk maak, gelyk maak, gelyk maak.
. G         D       G
 Ken Hom in al jou weë</lyrics>
<key>G</key>
<aka>Want so lief het God die wêreld gehad</aka>
</song>